Wiskunde: Rye en Reekse
5.0 (1 rating)
Course Ratings are calculated from individual students’ ratings and a variety of other signals, like age of rating and reliability, to ensure that they reflect course quality fairly and accurately.
2 students enrolled

Wiskunde: Rye en Reekse

Alles wat jy nodig het om rekenkundige, kwadratiese, meetkundige reekse asook sigma notasie te kan doen en te verstaan.
5.0 (1 rating)
Course Ratings are calculated from individual students’ ratings and a variety of other signals, like age of rating and reliability, to ensure that they reflect course quality fairly and accurately.
2 students enrolled
Created by M A T H S A
Last updated 1/2020
Afrikaans
Current price: $13.99 Original price: $19.99 Discount: 30% off
5 hours left at this price!
30-Day Money-Back Guarantee
This course includes
  • 2 hours on-demand video
  • 44 downloadable resources
  • Full lifetime access
  • Access on mobile and TV
  • Certificate of Completion
Training 5 or more people?

Get your team access to 4,000+ top Udemy courses anytime, anywhere.

Try Udemy for Business
What you'll learn
  • Julle gaan alles leer oor rye en reekse, en hoe om die verskillende getalle patrone te kan uitken en te kan oplos.
Requirements
  • Volg die lesse en maak notas. Dan gebruik jy wat jy in die les geleer het om die vrae te kan beantwoord wat vir jou op 'n ekstra pdf verskaf word.
Description

In hierdie reeks gaan jy als leer oor getal patrone (rye en reekse).Ons leer jou als van rekenkundige reekse, kwadratiese reekse, meetkundige reekse asook sigma notasie.  Elke les bestaan uit 'n opwarming wat jou krities laat dink en wat jou ook gereed kry vir wat in die les gaan gebeur. Dan is daar die les afdeling wat jou 'n sekere belangrike konsep leer. Die lesse eindig met 'n "onthou" afdeling wat 'n opsomming is van wat jy in die les geleer het.

Who this course is for:
  • Enige iemand wat belangstel in wiskunde en wat wiskunde beter wil verstaan.
Course content
Expand all 23 lectures 02:03:30
+ Introduction
8 lectures 45:17

Hier is 'n vinnige video om jou te wys wat die lesse als behels.

Preview 00:45

Hier gaan leer ons wat 'n rekenkundige reeks is en hoe die algemene formule lyk.

Preview 06:57

In hierdie les kyk ons na die toepassing van die algemene formule.

Preview 06:47

Wat maak ons as daar net twee terme in 'n rekenkundige reeks gegee word. Natuurlik kan ons maklik die eerste konstante verskil kry. Kom ons gaan kyk.

Les 3: Rekenkundige Reekse
07:19

Ons gaan leer hoe om veranderlikes in terme op te los. Kom ons gaan kyk!

Les 4: Rekenkundige Reekse
06:51

Kom ons gaan kyk hoe kry ons die som van 'n sekere aantal terme sommer lekker vinnig.

Les 5: Rekenkundige Reekse
07:26

Ons gaan leer hoe om 'n term se waarde te bepaal as ons net die som van 'n aantal term het. Die volgende is nogal 'n belangrike beginsel.

Les 6: Rekenkundige Reekse
04:01

Die les is 'n opsomming van alles wat jy moet onthou in rekenkundige reekse.

Les 7: Rekenkundige Reekse
05:11
+ Kwadratiese Reekse
5 lectures 23:59

Ons gaan leer hoe 'n kwadratiese reeks lyk en wat belangrik is om te onthou vir hierdie reeks.

Les 1: Kwadratiese Reekse
04:31

Kom ons kyk hoe ons die algemene formule vir hierdie reekse kan bepaal.

Les 2: Kwadratiese Reekse
05:06

Kom ons kyk hoe ons 'n sekere getal se posisie kan bepaal. So as jy 'n getal in 'n kwadratiese reeks gegee word sal jy kan uitwerk die hoeveelste getal in die reeks dit is.

Les 3: Kwadratiese Reekse
04:05

Kom ons kyk na 'n lekker manier om onbekendes in 'n kwadratiese reeks op te los.

Les 4: Kwadratiese Reekse
04:32

Ons gaan 'n belangrike manier leer om terme uit te skryf. Kom ons gaan kyk waarom dit belangrik is en hoe ons dit gebruik.

Les 5: Kwadratiese Reekse
05:45
+ Meetkundige Reekse
8 lectures 42:46

Wat is 'n meetkundige reeks? Kom ons gaan vind uit en dan leer ons ook wat die algemene formule is.

Les 1: Meetkundige Reekse
04:18

Hoe bereken ons 'n sekere term se waarde? Wel, kom ons gaan kyk.

Les 2: Meetkundige Reekse
05:39

Wat doen ons as die konstante verhouding 'n breuk is? Kom ons wys jou hoe dit werk.

Les 3: Meetkundige Reekse
05:54

Ons gaan die algemene formule bepaal al het ons net twee terme om mee te werk. Kom ons wys jou 'n lekker maklike manier.

Les 4: Meetkundige Reekse
05:06

Die som van 'n meetkundige reeks kan maklik bepaal word. Kom ons gaan kyk.

Les 5: Meetkundige Reekse
04:27

Wanneer die som van 'n aantal terme vir ons gegee is kan ons bepaal wat daardie aantal is m.a.w ons kan uitwerk hoeveel getalle bymekaar geplus is.

Les 6: Meetkundige Reekse
03:59

Konvergensie !! Wat is dit? Kom ons gaan leer wat dit is en hoe ons dit bereken asook wat die vereistes is.

Les 7: Meetkundige Reekse
06:09

Hier is 'n lekker voorbeeld om jou te wys hoe ons kan toepas wat ons geleer het.

Les 8: Meetkundige Reekse
07:14
+ Sigma notasie
2 lectures 11:28

Kom ons leer hoe lyk Sigma notasie en wat dit is. Ons gaan ook leer hoe ons die berekeninge doen.

Les 1: Sigma Notasie
06:09

Hier gaan jy sekere stappe leer om enige sigma som te kan oplos. Kom ons gaan kyk.

Les 2: Sigma Notasie
05:19