Om 'n oorsig oor die belydenis van die Christelike geloof te kry
Om die sentrale leerstellinge van die Christelike geloof te verstaan
Requirements
- Geen
Description
'n Oorsigtelike kursus wat die hoofinhoud van hierdie Belydenisskrif verduidelik. Dit sou nodig wees om ook die Belydenisskrif self te bestudeer. Hierdie lesse wil voortbou op dit wat daarin geskrywe staan. 'n Werkboek - wat ook by ander Belydenis-kursusse aansluit, kan by les 1 afgelaai word.
Who this course is for:
- Enige lidmaat van die kerk van Jesus Christus wat hulle kennis van die Belydenis wil verbeter of opskerp
- Enige lidmaat van die kerk van Jesus Christus wat hulle kennis van die Belydenis wil verbeter of opskerp
Course content
1 section • 11 lectures • 1h 39m total length
- 06:40'n Mening of 'n belydenis?
- 07:54Watter kerk?
- 12:03NGB Artikel 1 - 7
- 09:36NGB Artikel 8 - 11
- 08:49NGB Artikel 12 - 15
- 03:46NGB Artikel 13
- 07:55NGB Artikel 16 (Uitverkiesing)
- 12:50NGB Artikel 17 - 26
- 13:49NGB Artikel 27 - 32
- 06:44NGB Artikel 33 - 35
- 09:37NGB Artikel 36-37
Instructor
Dosent by Noordwes Universiteit (Potchefstroom)
Was vir 26 jaar in bediening in die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika. Sedert April 2014 'n dosent in Missiologie by die Fakulteit Teologie van die Noordwes Universiteit. Studeer Urban Mission By Westminster Theological Seminary (Philadelphia - VSA) - verwerf D.Min in 2012.