Limiete en differensiaalrekene
5.0 (1 rating)
Course Ratings are calculated from individual students’ ratings and a variety of other signals, like age of rating and reliability, to ensure that they reflect course quality fairly and accurately.
10 students enrolled

Limiete en differensiaalrekene

Limiete en differensiasie
New
5.0 (1 rating)
Course Ratings are calculated from individual students’ ratings and a variety of other signals, like age of rating and reliability, to ensure that they reflect course quality fairly and accurately.
10 students enrolled
Created by Erna Bisschoff
Last updated 7/2020
Afrikaans
Current price: $13.99 Original price: $19.99 Discount: 30% off
5 hours left at this price!
30-Day Money-Back Guarantee
This course includes
  • 2 hours on-demand video
  • Full lifetime access
  • Access on mobile and TV
  • Certificate of Completion
Training 5 or more people?

Get your team access to 4,000+ top Udemy courses anytime, anywhere.

Try Udemy for Business
What you'll learn
  • Wat is limiete en hoe om daarmee te werk. Asook differensiaalrekene met toepassing op grafieke en optimalisering
Requirements
  • Kennis van funksies
Description

Die kursus begin by limiete, dit verduidelik wat word bedoel met limiete en voorbeelde hoe om daarmee te werk.

Die afdeling oor differensiasie begin by die afgeleide vanuit eerste beginsels. Met ‘n omvattende verduideliking van waar die formule vandaan kom.

Die kortpad om die afgeleide te kry word aan die hand van voorbeelde gedemonstreer.

3de graadse funksies, word behandel met verwysing na die draaipunt(e), die knakpunt uit die tweede afgeleid wat ook die konkawiteit van die grafiek analiseer.

Laastens die toepassing van die afgeleide vir optimalisering

Who this course is for:
  • Beginner calculus
Course content
Expand all 29 lectures 02:08:27
+ Inleiding
2 lectures 01:09

Inleiding en oorsig van die kursus

Preview 00:47

Die handboek kan gratis afgelaai word in e_formaat by ITSI-store

Preview 00:22
+ Limiete
5 lectures 25:02

Wat word bedoel met limiete en die notasie daarvan

Preview 07:23

‘n Voorbeeld van die limiet notasie, asook die voorwaarde wanneer ‘n limiet nie sal bestaan nie

Notasie en voorwaarde vir die bestaan van ‘n limiet
04:49

Voorbeelde van die gebruik van limiete

Preview 03:42

Hoe kry ons die gradient in een punt van ‘n nie-liniêre funksie

Gradient by ‘n punt
04:39

‘n Voorbeeld van die gradient in ‘n punt

Voorbeeld
04:29
+ Differensiasie vanuit eerste beginsels
3 lectures 13:30

Definisie van die afgeleide en differensiasie, asook die verskillende notasies waarmee die afgeleide aangedui kan word

Definisie van die afgeleide en differensiasie, asook notasies
04:08

Voorbeeld

Voorbeeld 1
05:32

Voorbeeld

Voorbeeld 2
03:50
+ Reels vir differensiasie
3 lectures 16:19

Die algemene reël vir differensiasie

Reëls vir differensiasie
06:39

Voorbeelde van die toepassing van die reels

Voorbeelde
02:59

Moeiliker voorbeelde van die toepassing van die reëls

Moeiliker voorbeelde
06:41
+ Vergelyking van die raaklyn aan 'n kurwe
4 lectures 12:34

Wat is ‘n raaklyn, snylyn en die normaal

Die raaklyn, snylyn en normaal
01:08

Voorbeeld 1

Voorbeeld 1
03:14

Voorbeeld 2

Voorbeeld 2
04:00

Voorbeeld 3

Voorbeeld 3
04:12
+ Skets van grafieke
6 lectures 34:02

n Kort inleiding tot die bepaling van die tweede afgeleide

Die tweede afgeleide
02:35

Die vergelyking van die derdegraadse funksie, die invloed van die parameter a, en die afsnitte

Inleiding tot die derdegraadse funksie
03:06

Die bepaling van die afsnitte van die derde graadsefunksie

Afsnitte van die derdegraadse funksie
06:30

Die bepaling van die stasionêre punte deur die afgeleide te gebruik

Die stasionêre punte (draaipunte)
04:47

Voorbeeld van die skets van die derdegraadse funksie

Voorbeeld
08:21

Konkawiteit en die tweede afgeleide

Konkawiteit en die tweede afgeleide
08:43
+ Toepassings van differensiele calculus
6 lectures 25:51

Wat bedoel word met die begrip optimering

Optimeringsprobleme
03:13

Voorbeeld 1

Voorbeeld 1
04:04

Voorbeeld 2

Voorbeeld 2
04:35

Voorbeeld 3

Voorbeeld 3
04:52

Tempo van verandering, hoe verplasing, snelheid en versnelling met mekaar verband hou

Tempo van verandering
01:24

Voorbeeld

Voorbeeld
07:43