Graad 1 Afrikaans en Wiskunde (Kwartaal 1 en 2)
What you'll learn
- Afrikaans (taal) en Wiskunde Graad 1
Requirements
- Afrkaans Graad 1 leerders
- Wiskunde
- Caps
- Kwartaal 1 en 2 se inhoud
Description
Rock n Roll Einteins fokus daarop om leer vir kinders lekker te maak d.m.v musiek, visuele stimuli en beweging. Elke video se inhoud word deur 'n werkkaart vergesel om die kennis te toets en in te oefen.
Die taalvideo’s bestaan uit enkelklanke en ander klanke soos dit in die CAPS kurrikulum vervat word. Die -a- . -e- , -o-, -i-, -o- woorde, langklanke -aa-, -ee-, -oo-, -uu- en ook -oe-, -ou-, -ui-, -eu-,-ie- klanke word visueel en deur musiek ingeoefen. Hierdie vorm Graad 1 se basis van klankherkenning wat belangrik is vir lees en spelling. Die basiese wiskundige vaardighede soos tel in 2’s, 3’s, 5’e en Maats van 5 tot 10 word ook deur die twee volumes behandel.
CAPS is swaar aan inhoud en ouers kan ook die video’s by die huis gebruik om basiese vaardighede te versterk. Terselfdertyd is daar pret wat leer vir leerders lekker maak.
Leer vind net soveel makliker plaas as daar positiewe emosie betrokke is.
Aan die einde van die kursus is daar ekstra 7 werkkaarte vir hersiening.
Who this course is for:
- Grade 1 learners who wants to learn afrikaans and mathematics
Course content
- Preview02:53
- Preview02:36
- Preview03:38
- 01:31Maats van 5
- Preview01:55
- 02:10Dae van die week
- 03:03Letters u, y, b en v
- 02:04Alles in een jaar
- 01:36Sigwoorde 2
- 01:48aa-klank
- 02:42Letters e, r, p en m
- 01:27Maats van 6
- 03:02Letters t, f, j en n
- 02:34Tel in 2's
- 02:20Letters x, q, z en d
- 01:38Maats van 7
- 01:53Sigwoorde 3
- 01:52Sigwoorde 4
- 02:12Tel in 5'e
- 01:55oo-klank
Instructor
In 2000 - 2003 studeer Mariëtte Galjaard onderwys aan PU vir CHO en beskik oor ‘n B Prim Ed graad met hoofvakke wiskunde, sielkunde en kuns.
Musiek vorm ‘n groot deel van haar bestaan en sy is jaarliks betrokke by verskeie feesproduksies as begeleier en skrywer.
Na 15 jaar in die onderwys het sy bedank en is tans ‘n skoolbemarker, foto- en videograaf en toer die land met die produksie “Tweespoor” saam met Richard van der Westhuizen en Steffie le Roux.
Rock n roll Einsteins is haar idee en konsep om onderrig met die hulp van musiek aan leerders te bied.